
Kategese
Laai dokumente af ter voorbereiding vir Sondag:
Bybelstudie
Laai dokumente af na die diens Sondag vir die week wat volg:

Genesis 1: 1-2, 4
1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2 Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. 4 God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei. |