9 Mei 2021
Kategese
Laai dokumente af ter voorbereiding vir Sondag:
Bybelstudie
Laai dokumente af na die diens Sondag vir die week wat volg:
Handelinge 10 : 44 – 48
Mense wat nie Jode is nie, ontvang die Heilige Gees 44 Terwyl Petrus nog praat, het die Heilige Gees op almal gekom wat na die woord geluister het. 45-46 Toe die Joodse gelowiges wat saam met Petrus gekom het, hoor hoe die mense ongewone tale of klanke gebruik en God prys, was hulle baie verbaas dat die Heilige Gees as gawe uitgestort is ook op mense wat nie Jode is nie. En Petrus sê: 47 “Hierdie mense het net soos ons die Heilige Gees ontvang. Wat kan dan verhinder dat hulle nou met water gedoop word?” 48 Toe het hy beveel dat hulle in die Naam van Jesus Christus gedoop moet word. Daarna het hulle hom gevra om ‘n paar dae by hulle te bly. |