28 Junie 2020


Kategese

Laai dokumente af ter voorbereiding vir Sondag:

Bybelstudie

Laai dokumente af na die diens Sondag vir die week wat volg:

Matteus 10: 40 – 42
40 “Wie julle ontvang, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het.
41 Wie ‘n profeet ontvang omdat hy ‘n profeet is, sal ‘n profeet se beloning ontvang; en wie ‘n goeie mens ontvang omdat hy goed is, sal ‘n goeie mens se beloning ontvang.
42 Wie aan een van hierdie geringstes net ‘n beker koue water gee omdat hy my dissipel is, sál sy beloning kry. Dit verseker Ek julle.”24 “’n Leerling is nie hoër as sy leermeester en ‘n slaaf nie hoër as sy eienaar nie.